Opdateer: 4 Sep 2010

My Familie blog


Ons gesin.
Ek en Annemarie met ons kinders, Mari en Johan.

 

FAMILIE JOERNAAL 1

 

Nederlandse
Barkhuysen/Barkhuijsen Familie
PDF (Stamboom versie 2.1)
Opgestel Sonja Evers-Barkhuijsen

German Barkhausen Genealogy






Vlieghengel in die Karringmelkspruit op die plaas Ossa in die Lammergeyer natuurreservaat.

Ek en JC doen Landrover se 4X4 opleiding
AL ONS GUNSTELING WEGBREEK PLEKKE
.

Besoeke aan webblad sedert
Maart 2010

Kontakbesonderhede:

Akkerboomstraat 4
ZwartkopX4
Centurion 0157

Sel nr. 0832742840

johan@barkhuizen.co.za (huis)

Transformative learning theory
Transformatoriese leerteorie

Tydens my M.Ed studies by die RAU het ek 'n kwalitatiewe studie gedoen oor 'n volwasse leerteorie. Lees die artikel daaroor wat in die "Tydskrif vir Opvoedkunde" verskyn het.

During my M.Ed Studies at the Rand Afrikaans University, I did a qualitative study on transformative learning in a social-political context.
Read the article

Voëls: Ons stoeplys
Ek gaan binnekort die lys voltooi met al 48 spesies voëls wat al in ons tuin - of eerder, van ons "stoep" af gesien is.


 

www.barkhuizen.co.za
Kopiereg word voorbehou op alle inligting